’n Saak van crimen injuria is geopen ná ’n beweerde rassistiese voorval wat verlede week in ’n Clicks in Pretoria afgespeel het. Die voorval het Donderdag in die The Grove-winkelsentrum in die ooste van die stad plaasgevind.