KYK: Rassistiese bestuurder ry pizzaman aspris om

KYK: Rassistiese bestuurder ry pizzaman aspris om

'n Bestuurder van Port Elizabeth in die Oos-Kaap het aspris 'n pizza-afleweraar op 'n motorfiets omgery. Die bestuuder het ook rassistiese kommentaar gelewer en hierdie selfoonvideo geneem tydens die insident.