Lê dit Neer (Let it Be) - The Beatles | Camille van Niekerk cover

Lê dit Neer (Let it Be) - The Beatles | Camille van Niekerk cover

2020 update: Camille’s debut Afrikaans album, ‘Hier het ek jou gevind’ is available now! Visit https://go.camillevanniekerk.com/album to listen! Excited to share with you our Afrikaans translation of "Let it Be" by The Beatles. Comment with your suggestion for our next translation and subscribe for a new cover each week: https://goo.gl/hsuQz2 Website: http://www.camillevanniekerk.com/ SoundCloud:   / camillevanniekerk   Facebook:   / camillevanniekerkmusic   Lyrics (Afrikaans): Ek vind myself in droewe tye Moeder Maria verskyn aan my Gee n woord van wysheid Lê dit neer En in my uur van duisternis Staan sy reg voor my spreek n woord van wysheid Lê dit neer Lê dit neer, lê dit neer, lê dit neer, lê dit neer Fluister n woord van wysheid lê dit neer As mense met gebroke harte  In die wereld saamstem Sal daar 'n antwoord wees lê dit neer Al is hul beseer Is daar steeds n kans dat hul sal sien Daar sal 'n antwoord wees lê dit neer Lê dit neer, lê dit neer, lê dit neer, lê dit neer Daar sal 'n antwoord wees Lê dit neer Instrumental - Lê dit neer, lê dit neer, lê dit neer, lê dit neer Daar sal 'n antwoord wees Lê dit neer Lê dit neer, lê dit neer, lê dit neer, lê dit neer Fluister n woord van wysheid Lê dit neer