Oop Kaarte: Die argitek agter Kirstenbosch se Boomslang

Oop Kaarte: Die argitek agter Kirstenbosch se Boomslang

Daar's 'n boomslang in Kirstenbosch en dis nie gemaak van vlees en bloed nie...maar eerder staal en hout. Dié Boomslang is 'n mensgemaakte wandelbrug wat hoog bo die grond, en tussen die bome kronkel. Die argitek, Mark Thomas, het met Murray La Vita gesels en gaan wys hoe dié projek vorder.