Begin net! Stap 1: Kry jou kop reg, deel 2 – WINSLYN | 13 OKT 2020 | kykNET Wanneer jy jou eie onderneming begin, is die eerste stap om seker te maak jy is emosioneel reg vir hierdie nuwe avontuur. Eidde Francke, neuro-sielkundige, deel raad. Just start! Step 1: Get your headspace right, part 2 – WINSLYN | 13 OCT 2020 | kykNET When you start your own business, the first step is to make sure you are emotionally ready for this new adventure. Eidde Francke, neuropsychologist, shares advice. --- Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: / kyknettv Like kykNET op Facebook: / kyknet Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - https://bit.ly/36PFSr0 Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!