Ystee - Iced Tea

Ystee - Iced Tea

Ystee - homemade Iced tea 3 teesakkie (enige rooibos basis met n geur werk - ek sal nie gewone of earl grey aanbeveel nie.) 🫖 1l water 1l vrugtesap (mixed berries, cranberry of pomegranate is die lekkerste)🧃 Kook die tee en laat dit so 10min in die pot staan. Gooi dit af in n houer en laat in die yskas afkoel. Sny skywe suurlemoen, aarbeie, vars kruisement en gooi by. Jy kan selfs bloubessies en skyfies perske ook insit. Gooi lekker baie ysblokkies by.🧊 Geniet 🍹 #healthy #icedtea #cooldrink #summertime #poolparty #partydrink #fruity #berries #juice #recipe #easyrecipe #homemade #🤍