Vir meer video's gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Gerhard stel sy nuwe album bekend, waarna hy nie verwys as 'n gospel album nie, maar eerder 'n GOM-album. Wat kan dit beteken?